COST Action IS0804

Opnames

Hierdie studie vorm deel van COST Action IS0804 (http://www.bi-sli.org/).

Ons stel 'n stel kruislinguistiese leksikale take saam om die woordekat en leksikale prosessering van tweetalige kinders in verskieie tale te evalueer. Ons benodig u hulp om inligting in te win oor die ouderdom waarop kindersprekers van u moedertaal sekere woorde leer.λέξεις.

Om die lêer te voltooi het u Microsoft Office Excel of OpenOffice.org Calc. nodig. Die tweede een is gratis en is beskikbaar by http://www.openoffice.org/.

Ander taalweergawes

Laai 'n ander taalweergawe af.

Stuur opnames

Stuur opnames